Kruis (musiek)

In musiek beteken kruis, dièse (uit Frans), of diesis (van Grieks) "hoër in toonhoogte". Meer spesifiek, in musikale notasie beteken kruis "hoër in toonhoogte met een halftoon". Kruis is die teenoorgestelde van mol, wat 'n verlaging van toonhoogte is. Kruis word aangedui met die simbool #


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy